Hierdie kamp het reeds begin/is reeds verby.

,

X3DE JEUGKAMP 25-28 MAART 2024 (14-18 jaar)

R750.00

Geborgde 4 Dag Jeugkamp 25-28 MAART 2024

  • Kamp aankoms: Maandag 25 Maart 14:00-16:30
  • Kamp Begin: Maandag 25 Maart 17:00
  • Kamp maak klaar: Donderdag 28 Maart 12:00

 

Whatsapp Navrae: 064 087 6376 | 081 511 8706

Kanselasies:  Stuur `n boodskap na hallo@x3dejeug.co.za indien U nie die kamp kan bywoon nie.

Click op “Event Details” vir meer informasie en wat om saam te bring.

 

Categories: , Tags: ,

X3DE Jeug- en Kinderkampe is `n interkerklike kamp met `n sterk evangelistiese aanslag.

Eksderde Jeugkampe streef daarna om soveel moontlik jongmense se lewens permanent te verander sodat hulle ‘n verskil sal maak in hulle gesinne en gemeenskappe. Ons help die jeug om te fokus op die positiewe dinge in die lewe en om te heers oor hulle omstandighede deur lesings, sport en speletjies, sodat vandag se jeug hulle volle potensiaal kan uitleef.

Die jeug van vandag het ‘n groot aanslag vanuit die wêreld, maar daar is NIKS wat te groot is vir God nie. Daarom moet tieners weet dat hulle tot ALLES in staat is deur Christus Jesus wat hulle die krag gee.

Event Details

Geborgde 4 Dag Jeugkamp 25-28 MAART 2024

  • Kamp aankoms: Maandag 25 Maart 14:00-16:30
  • Kamp Begin: Maandag 25 Maart 17:00
  • Kamp maak klaar: Donderdag 28 Maart 12:00

Wat om saam te bring:

  • Slaapsak en Kussing
  • Muskiet afweerder bv peacefull sleep, Sonskerm, Eie medikasie, Toiletware.
  • Flits & Waterbottel.
  • Notaboek, bybel, pen.
  • Sakgeld.
  • Hoed, Warm baadjie, Tekkies, Plakkies, Slegs gemaklikke en ou klere wat kan vuil word.
  • Handdoeke X2, Swemklere.
  • Los by die huis: Waardevolle besittings.

Date: March 25, 2024

Start time: 14:00 SAST

End time: 17:00 SAST

Venue: Yellow Woods Camps & Conferences (Eksderde)

Phone: 0640876376 | 0815118706

Email: hallo@x3dejeug.co.za