,

{BORG} X3DE JEUGKAMP 11-14 Desember 2023 (14-18 jaar)

R750.00

Gratis 4 Dag  Jeugkamp 11-14 Desember 2023

  • Kamp aankoms: Maandag 11 Desember 14:00-16:30
  • Kamp Begin: Maandag 11 Desember 17:00
  • Kamp maak klaar: Donderdag 14 Desember 12:00

Whatsapp Navrae: 0640876376

Kanselasies:  Stuur `n boodskap na hallo@x3dejeug.co.za indien U nie die kamp kan bywoon nie.

Click op “Event Details” vir meer informasie en wat om saam te bring.

Availability: 83 in stock

Categories: , Tag:

X3DE Jeug- en Kinderkampe is `n interkerklike kamp met `n sterk evangelistiese aanslag.

Eksderde Jeugkampe streef daarna om soveel moontlik jongmense se lewens permanent te verander sodat hulle ‘n verskil sal maak in hulle gesinne en gemeenskappe. Ons help die jeug om te fokus op die positiewe dinge in die lewe en om te heers oor hulle omstandighede deur lesings, sport en speletjies, sodat vandag se jeug hulle volle potensiaal kan uitleef.

Die jeug van vandag het ‘n groot aanslag vanuit die wêreld, maar daar is NIKS wat te groot is vir God nie. Daarom moet tieners weet dat hulle tot ALLES in staat is deur Christus Jesus wat hulle die krag gee.

Event Details

Gratis 4 Dag Jeugkamp 12-15 Desember 2022

  • Besprekings maak oop: Saterdag 26 November
  • Kamp aankoms: Maandag 12 Desember 14:00-16:30
    • Kamp Begin: Maandag 12 Desember 17:00
  • Kamp maak klaar: Donderdag 15 Desember 12:00

Wat om saam te bring:

  • Slaapsak en Kussing
  • Muskiet afweerder bv peacefull sleep, Sonskerm, Eie medikasie, Toiletware.
  • Flits & Waterbottel.
  • Notaboek, bybel, pen.
  • Sakgeld.
  • Hoed, Warm baadjie, Tekkies, Plakkies, Slegs gemaklikke en ou klere wat kan vuil word.
  • Handdoeke X2, Swemklere.
  • Los by die huis: Waardevolle besittings.

Date: December 11, 2023

Start time: 14:00 SAST

End time: 17:00 SAST

Venue: Eksderde Camps Pretoria

Phone: 0640876376

Email: hallo@x3dejeug.co.za